Hierdie eiendom is idiaal vir eerste kopers of vir n vakansie eiendom. Loop afstand van die see. Bestaan uit 2 slaap kamers , een badkamer , ooplan kombuis met eet en sitkamer. Ingeboude braai op die balkon. Skadu afdak , vir een motor. Die koop sluit ook in Gypsey 4 karavaan wat op die perseel staan, plus n eetkamer stel, uitslaan bank, 2 dubbelbeddens, 2 bedkassie, een laai kassie, yskas, mikrogolf oond enn n wasmasjien. Idiale eiendom vir iemand wat nuut begin of net vakansie wil kom hou, Moet sien, kontak ons nou. Goeie waarde vir geld...
+27 (0)82 809 3850
+27 (0)44 620 2339
whatsapp agent
manie@property-connect.co.za
manie@property-connect.co.za
View all agent properties