See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.
Email a Friend Share

 ref # 593

print

R 1 490 000 (75 062 EUR*)

select a 2nd currency

3
3
2
± 613 m2
R 550  / m

GROOT WINSKOOP IN GROOT BRAK, MET N SEE UITSIG !!

Een van die min eiendomme in Groot Brak met n see uitsig vir die prys !! Geniet n sonsondergang op die dak area wat uitkyk oor die see

Hierdie 3 slaap kamer woning het 1 en n halwe badkamer , asook n 1 slaapkamer woonstel met sy eie badkamer wat verhuur kan word. In die tuin is daar ook n los wendy huis met sy eie kombuis. Kan gebruik word as n ekstra kamer. Dubbel motorhuis, met n buite kamer.

Die woning beskik oor n alarm stelsel, het sy eie water tenk in die tuin.

Die huis leen hom tot n idiale vakansie huis, en sal n goeie belegging wees.

Kontak ons nou vir besigtiging



Message Agent

Ena Jacobs, estate agent


+27 (0)82 416 5304
+27 (0)44 698 1402
 whatsapp agent

  ena@property-connect.co.za ena@property-connect.co.za
View all agent properties