Email a Friend Share

 ref # 789

print

R 2 990 000 (171 839 EUR*)

select a 2nd currency

4
3
2
± 609 m2
± 272m2
R 450  / m

SPLINTERNUWE SAKPAS MODERNE WONING

Ruim moderne nuutgeboude familie woning 4 slaapkamers in asemrowende Monte Christo Eco-Veiligheidskompleks. Ruim kombuis, baie pak plek aparte opwas ruim oopplan vertrekke. Dubbel motorhuis uitgeteel met elektroniese deure. Pragtige uitsig op berge en see. Gras reg rondom huis.

  • Dubbel motorhuis uitgeteel met elektroniese deure.


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.