Twee nuwe duet huise word opgerig in Hartenbos.
Onderdskeidelik 210 en 204 m2.
Siersteen , met teeldakke. 3 slaapkamers elk, 2 badkamers, kombuis met ooplan. Dubbelmotorhuis met elektriese motors, binne braai met skuif deure na buite.
Beide eiendomme sal omhein wees, en baie privaat heid bied.
Maak n afspraak met my en besluit oor teels en die res.
+27 (0)82 802 5591
+27 (0)44 620 2339
whatsapp agent
martin@property-connect.co.za
martin@property-connect.co.za
View all agent properties
+27 (0)82 809 3850
+27 (0)44 620 2339
whatsapp agent
manie@property-connect.co.za
manie@property-connect.co.za
View all agent properties