Email a Friend Share

 ref # 585

print

R 1 830 000 (105 172 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
2
± 520 m2
± 203m2
R 600  / m

NUWE HUIS AMPER VOLTOOI, IN DIE GESOGDE REEBOK AREA

Hierdie 3 slaapkamer huis sal binnekort gereed wees vir bewoning .

Nuut gebou! Dit bied ook 2 volbadkamers, n ooplan kombuis met graniet blaaie, n eet en sitkamer en n heerlike buite braai met hout dek en n mooi uitsig oor die Outeniqua berge. N Dubbel motorhuis met elektriese motor bied toegang direk tot die woning.

Reebok is n baie gewilde area , sowat 10 kilometer van Mosselbaai langs die see. Mosselbaai bied puik skole, hospitale, en winkels sentrums. George is sowat 30 km kilometer vandaar met n lughawe, en die gewilde en lieflike tuinroete is deel van die onmiddelike omgewing en natuur. Om te besigtig ons nou



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.