See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.
Email a Friend Share

 ref # 601

print

R 2 570 000 (141 988 EUR*)

select a 2nd currency

4
3
± 837 m2

PRAGTIGE 4 SLAAPKAMER WONING SLEGS HONDERD EN VYFTIG METER VAN DIE SEE.

Hierdie 4 slaapkamer huis is bitter netjies , en bied n n pragtige uitsig oor die see. Is sowat honderd en vyftig meter van die see.

Die woning bied ook 3 badkamers, kombuis met apate eetkamer en n binne braai.

Sitkamer en n sonkamer met skuif deure wat lei na n hout dek en die agter tuin.

Die woning bied reg van toegang tot Kusweg wat direk op strand uitloop.

Voorwaar n idiale vakansie woning in n baie rustige omgewing.

Kontak ons vir besigtiging..



Message Agent

Manie  Oosthuizen , estate agent


+27 (0)82 809 3850
+27 (0)44 620 2339
 whatsapp agent

  manie@property-connect.co.za manie@property-connect.co.za
View all agent properties