Hierdie drie slaapkamer huis in Reebok is nog splinternuut.
Die kamers is ruim, en die badkamers ,is luuks.
Die woning bied n ooplan kombuis met graniet blaaie. en n aparte opwas kamer. N oop leef area, maar die eetkamer is apart.
Die lekker ruim braai area is onder dak en idiaal vir die reenerige dae.
Die dubbel motorhuis is automaties en verleen direkte toegang tot die woning.
Reebok is slegs 9 kilometers van Mosselbaai, en sowat 30 kiomers van George, wat beskik oor n lughawe.
Kontak ons nou vir besigtiging van die netjiese woning !!!
+27 (0)82 809 3850
+27 (0)44 620 2339
whatsapp agent
manie@property-connect.co.za
manie@property-connect.co.za
View all agent properties