Email a Friend Share

 ref # 629

print

R 2 900 000 (166 666 EUR*)

select a 2nd currency

6
4
3
± 502 m2
± 437m2
R 273  / m

RUIM WONING VIR TWEE FAMILIES MET VOLLE SEE UITSIG EN TIEN TREE TOT OP DIE SAND!

Omgewing is hier die sleutel tot n pragtige woning met see uitsig en stap afstand van die strand af.
Hierdie pragtige groot woning is gesetel in die populere Tergniet area.
Die huis is nou te koop en is n belegging teen n lae prys!!
Die woning kan gebruik word as n belegging en kan twee gesinne huisves waaruit n inkomste gegenereer kan word
Jy kan ook self hier kom woon en die tweede eenheid kan verhuur word.
Kom geniet die rustigheid van die omgewing en geniet die see!!



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.