Email a Friend Share

 ref # 640

print

R 2 090 000 (116 434 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
2
± 531 m2
± 225m2
R 450  / m

NUUT GEBOUDE EN BAIE NETJIESE HUIS IN DIE POPULERE REEBOK AREA.

Die pragtige nuut geboude woning in die gesogde Reebok area is nou te koop!
Die drie slaapkamer en twee vol badkamer huis met n oop plan leef area met n reeds gevestigde tuin en plaveisel is enige koper se droom vir jou aftrede of om te gebruik as n belegging.
N pragtige kombuis met n aparte groot opwas area en ook plek vir n dubbel deur yskasis enige vrou se droom kombuis.
Uitbreiding potensiaal groot vir nog vertreke.
Die woning het n pragtige uitsig oor die Outeniqua berge en die sonsondrgang is asemrowend!
Pragtige woning en n moet sien.
Kontak Christo of Elna vir n afspraak!!



Message Agent

Manie  Oosthuizen , estate agent


+27 (0)82 809 3850
+27 (0)44 620 2339
 whatsapp agent

  manie@property-connect.co.za manie@property-connect.co.za
View all agent properties

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.