Email a Friend Share

 ref # 718

print

R 2 080 000 (114 600 EUR*)

select a 2nd currency

4
2
2
± 818 m2
± 230m2
R 420  / m

Ruim woning in Stilbaai Wes die perfekte adres in die mees gewilde kusdorp in die Suidkaap!

Ruim, soliede en eerlike woning in bodorp van Stilbaai Wes, binne stapafstand van alles van belang!

Vier ruim slaapkamers met twee volle badkamers waarvan een en-suite is.

Een slaapkamer het ook sy eie "Coffee-station" ingebou!

'n Binnebraai, dubbelmotorhuis, reëntenk en gerieflike tuin rond hierdie geleenthied af



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.