See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.
Email a Friend Share

 ref # 1293

print

R 2 895 000 (145 843 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
2
2
± 807 m2
± 300m2
R 600  / m

Property Features
Built-in-Braai
Garden
Kitchen
Sea View

Ruim woning met see-uitsig in veilige Tergniet, Mosselbaai

Alleen mandaat.

Hierdie ruim woning in Tergniet bied n pragtige see uitsig .

Die eiendom bestaan uit n boonste verdieping met twee slaapkamers, oopplan kombuis, twee leefareas, 'n studeerkamer en oop balkon met n buitebraai.

Die onderste vloer huisves twee slaapkamers, kombuis, badkamer en n leef area.

Tergniet is ‘n stil stranddorpie geleë tussen Mosselbaai en George, met vinnige nabye toegang tot Grootbrak asook die N2 snelweg.

Hierdie sentrale ligging neem niks weg van die vriendelike kleindorpie-atmosfeer en pragtige natuurskoon nie. Alhoewel Tergniet nie ‘n populêre swemstrand is nie, beskik dit oor van die mooiste rotsformasies en skoon stapstrande beskikbaar. Die wye promenade teen die strand bied ook genoeg spasie vir gesins-stapuitstappies, kinders op fietse en draf-entoesiaste.

Moet ook nie die asemrowende uitsig op skole dolfyne wat in die branders baljaar, vergeet



Message Agent

Mariki Steyn, estate agent


+27 (0)83 450 1353
+27 (0)44 620 2339
 whatsapp agent

  mariki@property-connect.co.za mariki@property-connect.co.za
View all agent properties