Email a Friend Share

 ref # 136

print

R 360 000 (20 055 EUR*)

select a 2nd currency

± 845 m2
R 238  / m
R 525  / m

Jou eie voltitelerf in landgoed met pragtige uitsig oor Groot Brakvallei

Erwe teen hierdie prys raak al skaarser!

Hierdie is 'n seldsame geleentheid om 'n ruim erf in Avonddans Landgoed te bekom.

Geleë in 'n veilige landgoed met gesonde bestuur - die heffings is nie hemelhoog nie en die boukoste gaan ook nie die bank breek nie!

Groot Brakrivier is halfpad tussen Mosselbaai en George geleë - reg teen 'n kronkelende rivier wat in die oseaan uitloop met 'n natuurlike lagoon. Hierdie stukkie kus is die speelplek van al die gesogte skepsels soos walvisse en dolfyne. Die ongerepte strande bied kilometers van loopplek en "gees-afstofspasie".

Die beskermde inheemse plantegroei is asemrowend en om alles te kroon is hierdie gewilde bestemming slegs minute vanaf George lughawe. Daar is 'n gevestigde sakekern met alles wat mens kan benodig met 'n kunsroete en uitsoek-eetplekkies byderhand; 'n plek waar natuur en mensdom ineenvloei!



Message Agent

Manie  Oosthuizen , estate agent


+27 (0)82 809 3850
+27 (0)44 620 2339
 whatsapp agent

  manie@property-connect.co.za manie@property-connect.co.za
View all agent properties

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.