Hierdie erf van 561m2 is beskikbaar teen n baie goeie prys.
Die erf bied n baie mooi uitsig oor die Outeniqua berge.
Kom bou jou droom huis hier. Reebok is slegs 9 kilometers van Mosselbaai en sowat 30 kilomeres van George.
Kontak ons vir besigtiging.
+27 (0)82 809 3850
+27 (0)44 620 2339
whatsapp agent
manie@property-connect.co.za
manie@property-connect.co.za
View all agent properties