Die erf van 802 vierkant n meter is gelee in die stil en populere Reebok area.
Die erf het n pragtige see uitsig.
Kom en bou jou droom huis hier in die populere Tuin roete en geniet die rustigheid wat die area bied
Tergniet is goed gelee tussen George en Mosselbaai wat alles bied, van groot winkelsentrums, privaat hospitale en uitstekende skole.
Kom kyk gerus!!
+27 (0)82 809 3850
+27 (0)44 620 2339
whatsapp agent
manie@property-connect.co.za
manie@property-connect.co.za
View all agent properties