See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.
Email a Friend Share

 ref # 701

print

R 1 285 000 (64 572 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 714 m2
R 500  / m

PRAGTIGE GROOT ERF MET N SEE UITSIG NABY DIE STRAND!!

Die erf van 714 vierkant n meter is gelee in die populere Reebok.
Die erf het n pragtige see uitsig en is loop afstand van die strand af.
Kom bou jou droom huis hier en geniet die sonsondergang oor die see en die pragtige uitsig oor die berge.
Reebok is goed gelee en is omtrent 15 minute se ry vanaf Mosselbaai waar jy alles sal vind wat jy sou benodig soos groot winkelsentrums,privaat hospitaal en uitstekende skole.
Kom besigtig die erf!!



Message Agent

Mariki Steyn, estate agent


+27 (0)83 450 1353
+27 (0)44 620 2339
 whatsapp agent

  mariki@property-connect.co.za mariki@property-connect.co.za
View all agent properties