Die erf van 583 vierkant n meter is gelee in die populere Reebok area
Die erf is idiaal vir die bou v n aftree huis of n vakansie huis en die plat oppervlakte maak die beplanning soveel makliker en beperk bou kostes.
Reebok is 15 minute vanaf Mosselbaai wat jou alles bied vanaf groot winkelsentrus,privaat hospitaal en uitstekende skole.
Kontak ons vir besigtiging!!
+27 (0)82 809 3850
+27 (0)44 620 2339
whatsapp agent
manie@property-connect.co.za
manie@property-connect.co.za
View all agent properties